June 2024

Fri
9
Sat
10
Sun
11
Mon
12
Tue
13
Wed
14
Thu
15
Fri
16
Sat
17
Sun
18

Jy & ons & ek & die poësie

Date / Time

16 June 15:00 - 16:00

Rates

Adult
R100
Early Bird
R85

Duration

1 hour

Antjie, digter, akademikus en skrywer en Alfred, Nederlandse digter van Universiteit Stellenbosch gesels oor poësie, die stand van letterkunde en protes met versetpoësie.

Albei lees uit hulle bundels voor. Antjie uit Plunder (2022) met temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf en vreugde van gesinsoomblikke. Alfred uit sy bundels wie was ik: strafregels (2021) oor sy ma, ’n swart Arubaanse vrou wat na Nederland geëmigreer het en uit Mens Dier Ding (2014) – ’n herbesoek aan Shaka/Chaka.

Antjie ontvang die Hertzogprys in 1990 en 2017 en Alfred die Nederlandse P.C. Hooft-prys in 2021.