June 2024

Fri
9
Sat
10
Sun
11
Mon
12
Tue
13
Wed
14
Thu
15
Fri
16
Sat
17
Sun
18

Kinderboek Lesing

Date / Time

16 June 11:00 - 11:45

Rates

Children
R60
Early Bird
R50

Duration

45 minutes

As die skepper van die geliefde karaktertjies van Blommeland en die stem agter Liewe Heksie, Blommie Kabouter en Klein Kwaaitjie, het Verna Vels diep in die harte van Afrikaanssprekende kinders gekruip.

Hierdie klassieke verhale is al meer as 50 jaar gewild en Vian se lewendige illustrasies sorg dat Liewe Heksie se avonture nog net so bekoorlik is, vir oud en jonk, soos altyd.