Kerneels is ’n oud-joernalis en uitgewer. Hy is skrywer van Piekniek by Hangklip, Ester, Hond se gedagte en Die lekkerste lekker. Hy woon in Pringlebaai.