Please note that the date for this event has changed from the date listed in the programmbe booklet.
The date listed here is the correct date.
Rudie van Rensburg is een van die mees suksesvolle Afrikaanse skrywers van die afgelope twee dekades. Danksy sy topverkoper-romans het Kaptein Kassie Kasselman en die afgetrede senior burger Hans volksbesit geword.
Rudie se werk is al met talle toekennings vereer, onder meer twee ATKV-Woordveertjies vir Spanningslektuur, Kerneels Breytenbach, ’n skrywer van die Overstrand, wil by hom weet hoe ’n Bloemfonteiner dit reggekry het om ons te betower met sulke eg-Kaapse mense en dinge.
Incl. a glass of wine